id author title date pages extension mime words sentences flesch summary cache txt af-wikipedia-org-4047 Liefde - Wikipedia .html text/html 2748 450 73 Baie ander tale gebruik verskeie woorde om die verskillende begrippe wat in Engels as "liefde" uitedruk word, te beskryf. As' n minder seksuele en meer emosioneel intieme vorm van romantiese gehegtheid, word die liefde algemeen teenoor wellus geplaas. As seksuele passie is ook betrokke is, word hierdie gevoel paraphilia genoem.[18] Mense sê ook maklik dat hulle vir die lewe self lief is. Daar is ook 'n aantal sielkundige versteurings wat met die liefde verband hou, soos erotomania. Die sielkundige Robert Sternberg het 'n driehoekige teorie van liefde geformuleer en aangevoer dat liefde drie verskillende komponente het: intimiteit, toewyding en passie. Sielkundige Erich Fromm hou in sy boek The Art of Loving vol dat die liefde nie net 'n gevoel is nie, maar ook aksies, en dat die "gevoel" van die liefde in werklikheid oppervlakkig is in vergelyking met 'n mens se toewyding om lief te hê deur middel van 'n reeks van liefdevolle aksies met verloop van tyd. ./cache/af-wikipedia-org-4047.html ./txt/af-wikipedia-org-4047.txt