Horatius - Wikipedia Horatius in Wikipedia, die vrye ensiklopedie Jump to navigation Jump to search Horatius Horatuis, deur Anton von Werner Gebore Quintus Horatius Flaccus 8 Desember 65 v.C. Venusia, Italië, Romeinse Republiek Sterf 27 November 8 v.C. (op 56) Rome, Romeinse Republiek Nasionaliteit Romeinse Republiek Beroep soldaat, scriba quaestorius, digter Bekend vir Ode, Satire, Ars Poetica Quintus Horatius Flaccus (8 Desember 65 v.C. — 27 November 8 v.C.) was 'n Romeinse digter in die era van keiser Augustus. Lewe[wysig | wysig bron] Horatius is gebore in Venusia, 'n klein dorpie tussen Apulia en Lucania. Horatius was die seun van 'n vrygestelde slaaf. Sy pa het 'n plaas gehad in Venusia, maar het later verhuis na Rome waar hy 'n middelman was by 'n afslaer. Horatius se vader het baie geld op Horatius se opvoeding gespandeer waar Horatius in Rome sowel as Athene gestudeer het. Nadat Julius Caesar vermoor is, het Horatius by die Romeinse legioene aangesluit onder die generaalskap van Brutus. Hy het by die slag van Philippi geveg en nadat Augustus 'n amnestie uitgereik het, het Horatius na Rome teruggekeer. Horatius word as een van die grootste Romeinse digters beskou. Werke en opsteldatums[wysig | wysig bron] Sermonum liber primus of Satirae I (35 v.C.) Epodes (30 v.C.) Sermonum liber secundus of Satirae II (30 v.C.) Carminum liber primus of die Odes I (30 v.C.) Carminum liber secundus of die Odes II (23 v.C.) Carminum liber tertius of die Odes III (23 v.C.) Epistularum liber primus (20 v.C.) Ars Poetica, of die Episte van die Pisone (18 v.C.) Carmen Saeculare of die lied van die eue (17 v.C.) Epistularum liber secundus (14 v.C.) Carminum liber quartus of die Odes IV (13 v.C.) Normdata BIBSYS: 90055203 BNC: 000035928 BNE: XX891549 BNF: cb11886570b (data) CANTIC: a10101214 CiNii: DA00782980 GND: 118553569 ISNI: 0000 0001 2145 2178 LCCN: n79081354 LNB: 000000375 MusicBrainz: af616f1f-6242-4802-a1bf-8d3f0647083c NDL: 00540086 NKC: jn20000603003 NLA: 35206138 NLG: 62641 NLI: 000064806 NLK: KAC199612791 NLP: A11793144 NSK: 000013522 NTA: 068304579 RERO: 02-A000081296 RSL: 000083136 ICCU: IT\ICCU\CFIV\000246 SELIBR: 189659 SNAC: w6pk0m9c SUDOC: 026659166 Trove: 864697 ULAN: 500404135 VIAF: 100227522 WorldCat Identities: lccn-n79081354 Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Horatius&oldid=1784954" Kategorieë: Geboortes in 65 v.C. Mense in die 1ste eeu v.C. Romeinse digters Sterftes in 8 v.C. Versteekte kategorieë: Artikels met hCards Artikels met BIBSYS-identifiseerders Artikels met BNC-identifiseerders Artikels met BNE-identifiseerders Artikels met BNF-identifiseerders Artikels met CANTIC-identifiseerders Artikels met CINII-identifiseerders Artikels met GND-identifiseerders Artikels met ISNI-identifiseerders Artikels met LCCN-identifiseerders Artikels met LNB-identifiseerders Artikels met MusicBrainz-identifiseerders Artikels met NDL-identifiseerders Artikels met NKC-identifiseerders Artikels met NLA-identifiseerders Artikels met NLG-identifiseerders Artikels met NLI-identifiseerders Artikels met NLK-identifiseerders Artikels met NLP-identifiseerders Artikels met NSK-identifiseerders Artikels met NTA-identifiseerders Artikels met RERO-identifiseerders Artikels met RSL-identifiseerders Artikels met SBN-identifiseerders Artikels met SELIBR-identifiseerders Artikels met SNAC-ID-identifiseerders Artikels met SUDOC-identifiseerders Artikels met Trove-identifiseerders Artikels met ULAN-identifiseerders Artikels met VIAF-identifiseerders Artikels met WorldCat-identifiseerders Normdata met 29 elemente Navigasie-keuseskerm Persoonlike gereedskap Nie ingeteken nie Bespreking Bydraes Skep gebruiker Meld aan Naamruimtes Bladsy Bespreking Variante Weergawes Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis More Soek Navigasie Tuisblad Gebruikersportaal Geselshoekie Onlangse wysigings Lukrake bladsy Hulp Sandput Skenkings Gereedskap Skakels hierheen Verwante veranderings Spesiale bladsye Permanente skakel Bladinligting Haal dié blad aan Wikidata-item Druk/eksporteer Skep boek Laai af as PDF Drukbare weergawe Ander projekte Wikimedia Commons Ander tale አማርኛ Aragonés العربية مصرى Asturianu تۆرکجه Башҡортса Žemaitėška Беларуская Беларуская (тарашкевіца)‎ Български Brezhoneg Bosanski Català Čeština Cymraeg Dansk Deutsch Zazaki Ελληνικά English Esperanto Español Eesti Euskara فارسی Suomi Võro Français Furlan Gaeilge Galego עברית हिन्दी Fiji Hindi Hrvatski Magyar Հայերեն Interlingua Bahasa Indonesia Ido Íslenska Italiano 日本語 ქართული Қазақша 한국어 Kurdî Kernowek Latina Lingua Franca Nova Lietuvių Latviešu Malagasy Македонски മലയാളം Монгол मराठी Bahasa Melayu Nāhuatl Nederlands Norsk nynorsk Norsk bokmål Occitan ਪੰਜਾਬੀ Polski Piemontèis Português Română Tarandíne Русский Sardu Sicilianu Srpskohrvatski / српскохрватски Simple English Slovenčina Slovenščina Српски / srpski Seeltersk Svenska Kiswahili தமிழ் Tagalog Türkçe Татарча/tatarça Українська Oʻzbekcha/ўзбекча Tiếng Việt Volapük Walon Winaray 吴语 中文 粵語 Wysig skakels Die bladsy is laas op 7 September 2018 om 12:01 bygewerk. Die teks is beskikbaar onder die lisensie Creative Commons Erkenning-Insgelyks Deel. Aanvullende voorwaardes kan moontlik ook van toepassing wees. Sien die Algemene Voorwaardes vir meer inligting. Privaatheidsbeleid Inligting oor Wikipedia Vrywaring Selfoonweergawe Ontwikkelaars Statistieke Koekieverklaring